08/09/2013
As a home is, the service
was awesome. Thank you.
Mandla Manana
21/05/2015
Baie dankie vir die
gasvryheid. Die rustige hawe wat julle hier skep verkwik weer liggaam en siel.
CPUT - groep
16/05/2015
Dit was ongelooflik lekker
om hier te bly, al die liefde, vriendelikheid en natuurlikmal lekker kos, het
my sommer tuis laat voel. Baie, baie dankie!
Miekei & Andre Ccelsus imago